Friday, January 18, 2008

Brian Habana gelok na Frankryk met miljoene

Nog 'n bekende Springbok, miskien die mees gesogte van hul almal, Brian Habana, oorweeg dit om in Frankryk sy trade te apply-dis net 'n kwessie van wie die meeste op die tafel kan sit. Habana het glo na sy Worldcup sukses, gesê dat hy eintlik nie swart of bruin is nie en nog nooit in sy lewe onregverdige diskriminasie of rassisme ervaar het nie. After all, so sê hy, hy het eintlik baie bevoorreg grootgeword: model-C skole, hostels, wit vriende (-inne) ens. Wel, laat ons hom sterkte toewens en hoop dat hy nie in Frankryk, ontnugter sal wees deur die (real) world nie. Frankryk is juis nou besig om te herstel van die skok na die Parys-onluste en geweld, 'n paar jaar gelede.

No comments: